Foro: Fotos

Registrarse

Para Callie: Soos 'n dief in die nag...gerhardt::2005-03-18 0:21
Hi Callie,

Sulke "bliksems" ! Ek hoop nie hulle pla jou weer nie.

Jy en jou vrou moet elke oomblik geniet van die vakansie. Veilig ry. Ek het Sondag nog 'n dag saam met die ouens van Savanah en wil die groter Cheetahs bietjie kry. Ek soek ook die buffels. Hulle gaan my in die helikopter op vat om ligfotos te neem. Enige wenke behalwe vinnige shutter speed?

As jy terug is was ek by Seekoeivlei... sal gesels dan.

Groete en vreugde volle "paasfees"

Gerhard
South Africa
Title: A fathers loveCanon EOS 300D
A fathers love (66) *
gerhardt Gold Star Critiquer/Gold Star Workshop Editor/Gold Note Writer [C: 1936 W: 244 N: 4106] (11620)
[Sólo los miembros registrados pueden publicar.] [Vista sencilla] [Traducir]
SecuenciaUsuario Fecha
Para Callie: Soos 'n dief in die nag... gerhardt Gold Star Critiquer/Gold Star Workshop Editor/Gold Note Writer [C: 1936 W: 244 N: 4106] (11620)::2005-03-18 00:21
:Re: To Callie: Soos 'n dief in die nag... Callie Gold Star Critiquer/Gold Star Workshop Editor/Gold Note Writer [C: 1102 W: 95 N: 2611] (7555)::2005-03-18 00:46
::Re: To Callie: Soos 'n dief in die nag... gerhardt Gold Star Critiquer/Gold Star Workshop Editor/Gold Note Writer [C: 1936 W: 244 N: 4106] (11620)::2005-03-18 03:08